Numeri 2:18-19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Efraim, Manasse en Benjamin moet by hulle vaandels wes van die tabernakel kamp opslaan. Hier is hulle volgens stamme, leiers en getalle: Efraim se leier is Elisama seun van Ammihud met 40 500 manskappe;

Numeri 2

Numeri 2:7-8-34