Numeri 18:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Sê vir die Leviete: Wanneer Ek vir julle die tiendes wat die Israeliete vir My offer, as erfdeel vir julle gee, moet hulle weer ’n tiende daarvan vir die Here gee. Dit is dus ’n tiende van ’n tiende.

Numeri 18

Numeri 18:24-32