Numeri 18:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Leviete moet by die tabernakel werk. Hulle dra die verantwoordelikheid daarvoor. Dit is ’n onveranderlike wet. Hulle sal egter nooit enige grond tussen die Israeliete besit nie.

Numeri 18

Numeri 18:16-26