Numeri 18:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al hierdie heilige offers wat die Israeliete vir die Here bring, gee Ek vir jou en jou kinders. Dit sal altyd julle deel wees. Dit is ’n onverbreekbare ooreenkoms tussen die Here en jou en jou nageslag.”

Numeri 18

Numeri 18:12-27