Numeri 18:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy mag nie die eersgeborene van ’n bees, ’n skaap of ’n bok loskoop nie. Hulle behoort aan die Here. Hulle bloed moet teen die altaar gesprinkel word en hulle vet as ’n vuuroffer gebring word. Dit is aangenaam vir die Here.

Numeri 18

Numeri 18:9-23