Numeri 18:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het met Aäron gepraat: “Jy en jou seuns en jou stam sal verantwoordelik gehou word vir oortredings teen die heiligdom. Jy en jou seuns dra ook verantwoordelikheid vir die priesterwerk.

Numeri 18

Numeri 18:1-4