Numeri 16:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Môre moet julle dan vuurkole daarin sit en voor die Here kom en wierook daaroor sprinkel. Die een vir wie die Here kies, sal die een wees wat vir Hom afgesonder is. Dit is eerder julle Leviete wat te veel van julleself dink!”

Numeri 16

Numeri 16:3-11