Numeri 16:49-50 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

49. In die plaag is daar egter 14 700 mense dood. Dit is nou bo en behalwe dié wat in die Koraggebeure dood is.

50. Toe die plaag ophou, het Aäron teruggegaan na Moses by die ingang van die tabernakel.

Numeri 16