Numeri 16:42 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die Israeliete om hulle begin saamdrom, het Moses en Aäron omgedraai na die tabernakel toe. Die wolk het oor die tabernakel kom hang. Die magtige teenwoordigheid van die Here het verskyn.

Numeri 16

Numeri 16:37-46