Numeri 16:39 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Eleasar, die priester, het toe die bronsvuurpanne wat die mans gebruik het toe hulle in die vuur dood is, bymekaargemaak. Hy het daaruit ’n deksel vir die altaar gemaak.

Numeri 16

Numeri 16:34-40