Numeri 16:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Sê vir die priester Eleasar, Aäron se seun, dat hy die vuurpanne met wierook uit die brand moet herwin, want hulle behoort aan God. Hy moet die kole gaan weggooi.

Numeri 16

Numeri 16:35-41