Numeri 16:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As die Here egter iets eienaardigs laat gebeur en die grond skeur oop en sluk hulle met al hulle besittings in en hulle sink lewendig in die grond weg, dan sal julle weet dat hierdie mans die Here getart het.”

Numeri 16

Numeri 16:23-39