Numeri 16:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het Moses gesê: “Julle sal hieraan weet dat ek nie uit my eie optree nie, maar dat die Here my gestuur het om hierdie dinge te doen.

Numeri 16

Numeri 16:23-37