Numeri 16:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Korag het die volk teen hulle opgesweep. Hulle het by die ingang van die tabernakel kom staan. Toe het die hele gemeenskap bewus geword van die Here se magtige teenwoordigheid.

Numeri 16

Numeri 16:15-24