Numeri 16:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het toe baie kwaad geword. Hy het vir die Here gesê: “Moenie hulle graanoffers aanvaar nie. Ek het nie eers ’n donkie by een van hulle gevat nie. Ek het nooit enigeen van hulle benadeel nie.”

Numeri 16

Numeri 16:8-17