Numeri 15:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die priester moet versoening bring vir die hele gemeenskap van die Israeliete. Dit sal hulle vergewe word. Dit was nie ’n doelbewuste oortreding nie. Hulle het tog ’n vuuroffer en ’n sonde-offer vir die Here gebring vir hulle oortreding.

Numeri 15

Numeri 15:24-27