Numeri 14:45 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Amalekiete en die Kanaäniete wat daar in die heuwelgebiede gebly het, het van bo af gekom, hulle aangeval en tot by Horma verjaag.

Numeri 14

Numeri 14:43-45