Numeri 14:43 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As die Amalekiete en Kanaäniete julle daar konfronteer, gaan julle met die swaard afgemaai word. Omdat julle julle rug op die Here gedraai het, is Hy nie meer saam met julle nie.”

Numeri 14

Numeri 14:34-45