Numeri 14:40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het die volgende oggend vroeg opgestaan en begin optrek na die heuwelgebied toe. Hulle het gesê: “Laat ons optrek na die land wat die Here vir ons beloof het. Ons het ’n fout gemaak.”

Numeri 14

Numeri 14:34-42