Numeri 14:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vir elkeen van die 40 dae wat julle die land verken het, sal julle vir julle oortreding betaal. Julle sal 40 jaar in die woestyn bly. Julle sal leer wat dit is om My as vyand te hê.

Numeri 14

Numeri 14:25-39