Numeri 14:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

My dienaar Kaleb het egter ’n ander gesindheid teenoor My gewys. Hy het by My bly staan. Ek sal hom in die land laat kom wat hy gaan verken het. Sy nageslag sal die land besit.

Numeri 14

Numeri 14:15-26