Numeri 14:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het vir Moses gesê: “Hoe lank gaan hierdie volk nog aanhou om My te minag? Hoe lank gaan hulle bly weier om op My te vertrou, selfs al het Ek al die wonders tussen hulle laat gebeur?

Numeri 14

Numeri 14:1-15