Numeri 13:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het toe ’n gerug begin versprei oor die land wat hulle gaan verken het: “Die land waarna ons gaan kyk het, is ’n land wat sy inwoners opeis. Al die volke wat ons daarin gesien het, is besonder groot mense.

Numeri 13

Numeri 13:29-33