Numeri 13:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het by Moses, Aäron en die Israeliete aangekom waar hulle by Kades in die Paranwoestyn staan. Hulle het aan die Israeliete verslag gedoen en vir hulle die vrugte gewys wat hulle saamgebring het.

Numeri 13

Numeri 13:18-33