Numeri 13:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het daarna by die Eskolspruit aangekom. Daar het hulle ’n tros druiwe gepluk. Hulle moes dit aan ’n stok tussen twee van hulle dra. Hulle het daar ook granate en vye gepluk.

Numeri 13

Numeri 13:18-28