Numeri 12:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek praat direk met hom, van aangesig tot aangesig. Ek praat nie met hom op ’n raaiselagtige manier nie. Hy weet hoe die Here lyk. Moet julle dan nie baie versigtig oor my dienaar Moses praat nie?”

Numeri 12

Numeri 12:6-15