Numeri 12:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het in ’n wolkmassa daarnatoe afgekom en by die ingang van die tabernakel gaan staan. Hy het Aäron en Mirjam nadergeroep. Die twee het nadergekom.

Numeri 12

Numeri 12:4-12