Numeri 12:15-16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

15. Mirjam moes toe sewe dae lank buite die kamp bly. Die volk het nie verder getrek voordat Mirjam weer terug was by hulle nie.

16. Die volk is daarna weg van Gaserot af. Hulle het in die Paranwoestyn gaan kamp opslaan.

Numeri 12