Numeri 12:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sê toe vir Moses: “As haar pa haar in die gesig gespoeg het, sou sy sewe dae lank die vernedering daarvan moes dra. Verban haar nou vir sewe dae lank uit die kamp uit. Eers daarna mag sy terugkom.”

Numeri 12

Numeri 12:12-16