Numeri 11:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het in ’n wolk afgekom en met Moses gepraat. Hy het sy Gees wat in Moses was ook oor die 70 mans laat kom. Toe die Gees oor hulle gekom het, het hulle begin profeteer. Dit het net hierdie een keer met hulle gebeur.

Numeri 11

Numeri 11:19-32