Numeri 11:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Sê vir die volk: Heilig julleself vir môre. Julle sal dan vleis kry om te eet. Die Here het gehoor hoe julle kerm: Waar sal ons vleis kry om te eet? Ons was beter af in Egipte! Die Here sal dan vir julle vleis gee om te eet.

Numeri 11

Numeri 11:10-27