Numeri 11:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Is ek hierdie volk se pa? Het ek hulle gemaak dat U vir my sê: ‘Dra hulle in jou arms soos ’n oppasser ’n suigeling ronddra. Vat hulle na die land wat Ek vir hulle voorsate beloof het.’

Numeri 11

Numeri 11:2-21