Numeri 10:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die groepe onder die vaandel van Dan, het laaste vertrek. Hulle het die agterhoede van die hele kamp gevorm. Hulle leier was Agiëser, seun van Ammi-Saddai.

Numeri 10

Numeri 10:17-26