Numeri 10:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Kehatiete het daarna begin trek. Hulle het die toerusting van die tabernakel vervoer. Teen die tyd dat hulle by die eindbestemming aangekom het, was die tabernakel alreeds opgeslaan.

Numeri 10

Numeri 10:20-28