Numeri 10:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die Here het vir Moses gesê:

2. “Maak vir jou twee trompette van uitgerolde silwer. Gebruik hulle om die gemeenskap bymekaar te roep. Dit moet ook die teken wees om die kamp af te slaan.

Numeri 10