Numeri 1:47-49 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

47. Die Leviete was nie hierby ingesluit nie.

48. Die Here het vir Moses gesê:

49. “Jy moenie die stam van Levi insluit by die res van Israel wanneer jy hulle tel nie.

Numeri 1