Numeri 1:17-19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

17. Moses en Aäron en die leiers

18. het daardie selfde dag nog die volk bymekaargeroep. Elke man bo twintig jaar is volgens sy stam en familienaam geregistreer.

19. Hulle is daar in die Sinaiwoestyn getel, presies soos die Here vir Moses gesê het.

Numeri 1