’n Paar Leviete het op die trappe van die Leviete gestaan en hardop die Here hulle God gesmeek. Hulle name was Jesua, Bani, Kadmiël, Sebanja, Bunni, Serebja, Bani en Kenani.