Nehemia 9:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons konings en leiers, priesters en voorouers was ongehoorsaam aan u wet. Hulle het hulle nie gesteur aan u bevele en u waarskuwings nie.

Nehemia 9

Nehemia 9:25-38