Nehemia 9:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

U was vir baie jare geduldig met hulle.U het gereeld deur u Gees profete gestuur om hulle te waarsku, maar hulle wou nie luister nie! Daarom het U hulle weer oorgelewer aan die heidense inwoners van die land.

Nehemia 9

Nehemia 9:27-35