Nehemia 9:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

U het u goeie Gees gegee om hulle te leer. U het ook nie opgehou om vir hulle brood uit die hemel te gee en water om hulle dors te les nie.

Nehemia 9

Nehemia 9:12-29