Die Leviete het die volk ook ge-troos en vir hulle gesê: “Wees stil! Moenie huil nie! Hierdie dag is spesiaal, dit is aan die Here toegewy.”