Nehemia 6:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het toe die volgende antwoord vir hom gestuur: “Daar is nie ’n greintjie waarheid in jou storie nie. Dit is goed wat jy self uitgedink het.”

Nehemia 6

Nehemia 6:6-10