Nehemia 5:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat ek dit goed oordink het, het ek die leiers en amptenare aangespreek en vir hulle gesê: “Julle buit julle eie mense uit deur geld teen rente aan hulle te leen!” Ek het toe ’n groot openbare vergadering oor die probleem belê.

Nehemia 5

Nehemia 5:3-10