Nehemia 5:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. In hierdie tyd was daar ook ernstige klagtes van die volk en die vroue teen sommige van hulle mede-Jode.

2. Party van hulle het gesê: “Ons het groot families. Ons moet koring in die hande kry om te kan oorleef.”

3. Ander het gesê: “Ons het ons landerye, wingerde en huise verpand om gedurende die hongersnood kos in die hande te kry.”

Nehemia 5