Nehemia 4:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons het van vroeg tot laat gewerk, van sonsopkoms tot sonsondergang. Een helfte van die mense was altyd op wag, gewapen met spiese.

Nehemia 4

Nehemia 4:17-23