Nehemia 3:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die priesters het die volgende gedeelte van die muur bokant die Perdepoort herstel. Elkeen het aan die gedeelte regoor sy huis gewerk.

Nehemia 3

Nehemia 3:20-29