Nehemia 3:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Langs hom het Nehemia seun van Asbuk gewerk. Hy was die hoof van die helfte van die Bet-Surdistrik. Hy het aan die muur gewerk tot oorkant die koningsbegraafplaas en tot by die opgaardam en die soldate-kwartiere.

Nehemia 3

Nehemia 3:12-19