Nehemia 3:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Milkija seun van Rekab het die Mispoort herstel. Hy was die hoof van die Bet-Keremdistrik. Nadat hy die poort herstel het, het hy die deure gehang en die slotte en grendels aangesit.

Nehemia 3

Nehemia 3:9-20