Nehemia 3:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op hulle beurt het Malkija seun van Garim en ook Gassub seun van Pagat-Moab langs hulle gewerk. Hulle het die Bakoondtoring asook ’n verdere gedeelte van die muur herstel.

Nehemia 3

Nehemia 3:3-14